SLIDER

Johann & Lilian

Johann and Lilian - a love story for the ages


1 comment

  1. Vandag raak my diep. Johann en Lilian het diep spore in ons lewens getrap. Mense met fyn humor, 'n diepe liefde vir hulle medemens -- ja, vir almal, ryk of arm, wit of swart, en wat ook al. Hulle was altyd verbind tot opheffing en ondersteuning; met 'n oop gemoed, reg om jou liefde te toon te besiel, en te fasiliteer om jou te herinner aan jou potensiaal as 'n kind van God en om jou getuienis in Christus te verdiep.

    Vandag voel dit soos 'n goue era wat pas verby is. Goud was dit omdat hulle jou laat glo het dié herinneringe is waardig om verguld te word. En ek het dit geglo. Ek hoop dat ek ook daardie eer eendag waardig sal wees, dat ek aan andere ook kan inspireer en motiveer; geloof in hulle eie vermoeë versterk asook in hulle Skepper.

    Ek moes vandag my bewoëenheid bedwang -- verbasend wat die nuus aan jou doen as eerlike gevoelens na vore kom. Mense, ons tydtjie raak korter. Die kans op ander te dien, te inspireer en besiel, en 'n blywende voorbeeld te wees soos hulle is nog daar. Gryp die kans aan. Daar was goeie mense in my weg geplaas soos Johann, Lilian, en en dink ook aan my liewe vriend Barry Hornabrook. Ai, die mense was en is lieflik.

    ... en eendag sal ons die vreugde van hereninging ervaar. Hoe soet sal dit nie wees nie!

    ReplyDelete

© JOHANN BRUMMER • Theme by Maira G.